tuis en elders, vir mammas en vrouens

Tevredenheid – in alle dinge

Tevredenheid – in alle dinge

Onvergenoegdheid. Ek kon nie ‘n lekker definisie of behoorlike omskrywing hiervoor vind nie. Die HAT sê net ‘ontevrede’. Daar is tye wat ons Afrikaanse taal my effe in die steek laat – of miskien is dit net my ‘lack of knowledge’ daarvan. Hoeditooksalsy – hiermee die Engelse definisie – ‘n paar, in fact:

discontentment. noun. Unhappiness caused by the failure of one’s hopes, desires, or expectations: disappointment, discontent, disgruntlement, dissatisfaction, letdown, regret. [the freedictionary dot com]

discontent : lack of satisfaction with one’s possessions, status, or situation : lack of contentment: a sense of grievance. [Merriam-Webster]

Wil jy nou meer – ek lees daardie definisies so en besef dit is voorwaar beskrywend van wat ek tans aan en af battle. En dis nie regtig ‘nuus’ nie mind you, dis nou al ‘n geruime tyd wat die hele issue van contentment vs discontentment in my kop draai.

But godliness with contentment is great gain, for we brought nothing into the world, and we cannot take anything out of the world. But if we have food and clothing, with these we will be content. But those who desire to be rich fall into temptation, into a snare, into many senseless and harmful desires that plunge people into ruin and destruction. For the love of money is a root of all kinds of evil. It is through this craving that some have wandered away from the faith and pierced themselves with many pangs. But as for you, O man of God, flee these things. Pursue righteousness, godliness, faith, love, steadfastness, gentleness. Fight the good fight of the faith. Take hold of the eternal life to which you were called and about which you made the good confession in the presence of many witnesses… As for the rich in this present age, charge them not to be haughty, nor to set their hopes on the uncertainty of riches, but on God, who richly provides us with everything to enjoy.  [1 Tim 6:6-12, 17]

En so in my gesprekke met die Here, en in my daaglikse ‘dink hieroor en dink daaroor’ het ek tot die besef gekom dat deels van die rede hoekom ek hierdie ontevredentheid ervaar, is omdat ek my oë en my ore het op plekke waar dit streng gesproke nie hoort nie.

Kyk, tegnologie het dinge tot ‘n groot mate vir ons baie makliker gemaak – ons het informasie op ons vingerpunte. In ‘n japtrap kan mens jou vinger sit op whatever dit was wat jy aan tekortgeskiet het. Dit kan verder strek as informasie – jy kan koop whatever jou hart begeer terwyl jy in die badkamer die internet browse wanneer jy ‘n vinnige 2 minuut gap vang van whatever dit is wat gewoonlik jou aandag vereis. Jy kan whatever topic jy geintereseerd is in, browse hier en daar en tussendeur die aktiwiteite wat jou in die dag sou besig hou. Jou knowledge kan increase. Vrae word beantwoord en vele kere slaan ons ‘n spesifieke rigting in baseer op dit wat ons gelees het op die Web. Dis baie gerieflik.

In my persuit na ‘n gesonder leefstyl, en in my soeke na die ‘regte’ manier om te tuisonderrig, het ek opgeindig op twee groepe op Whatsapp. Die een is ‘n ‘gesondheids’ groep, die ander ‘n ‘tuisonderrig’ groep. Beide bevat mammas en vrouens wat in sekere aspekte op dieselfde journey is as ek, sommige al langer daarop, sommige meer onlangs. Maar beide van hierdie groepe het basies dieselfde effek op my – dit laat my voel ek skiet tekort. Daar is geleenthede waar wat ‘gepost’ word, inspirerend is; of ‘n topic cover wat ek self vrae oor gehad het – maar oorwegend is die gevoel waarmee ek wegstap, een van waar ek onseker voel oor wat ek doen, waar ek dink dis nie goed genoeg nie, waar ek voel ek is nie genoeg nie, en ek kan nie die mas opkom nie. Dit laat my telkemale besonder oorweldig voel deur dit wat ek dink ek moet bereik maar net nie kan nie. Daar is soveel dinge wat ek wil doen en uitsorteer en regkry, wat die ander mense op die groepe getuig gevestig is in hul gesinne, dat ek baie maal oorweldig voel, en ander kere nie seker is waar ek moet los en waar ek moet vat nie. Dis in hierdie warboel van probeer en fail wat ek besef het ek kyk na die verkeerde goed. En dis nie dat ek dink mens moet met oogklappe deur die lewe gaan, en nooit elders kyk as na jou eie lewe nie. Ek dink egter wel, dit is soms nodig om oogklappe aan te sit sodat jou fokus nie beweeg van dit wat belangrik is, na dit wat kom om jou vrede te steel nie.

Ek het ‘n geloofsoortuiging dat ek geroep is in hierdie seisoen van my lewe, om my kinders te tuisonderrig. Om by die huis te wees voltyds, en om na hulle om te sien. Ek glo dit is wat God wil hê ek moet doen. Dit is vir my eintlik nie maklik nie. Amazingly enough, om by die huis te wees met my kinders, en om hulle te tuisonderrig, is een van die mees challenging dinge wat ek al aangepak het, juis omdat ek dit nie net naturally reg kry nie. Toe ek nog gewerk het, was ek nogals besonder bekwaam (lekker klop ek myself nou hier op die ruggie) – en wat ek nie equipped in was naturally nie, het ek vinnig uitgefigure, en baas geraak. Ek was hardwerkend, en het dit gelove om ‘n 16 uur dag in te sit. My performance appraisals was altyd goed, en ek was ‘n ‘sterretjie op die voorkop’ tipe persoon.

Nou ja – kom ek toe huis toe en die kaarthuisie tuimel ineen, en skielik val als uitmekaar, en niks wil weer regkom nie. My lewe is riddled met daily failures, en hoe meer ek probeer vermag in eie krag en wysheid, hoe minder kry ek dinge reg. En na ‘n lang gesukkel het ek uiteindelik gesnap hoe awesome dit is, want in die proses van my daily struggles gee dit opportunity vir my om uit te roep na God, en om te connect met Hom, en word ek getrain daarin om my oë te hou op Hom as my Source of all things. En dis ‘n leerskool, en een dag kry ek dit reg, en die volgende nie, maar dis ok. Want dit kweek intimacy met my God. En wanneer ek wel iets regkry kan ek gewoonlik nie sê hoe dit gebeur het anders as om maar net te sê ‘dit was die Here’ nie.

En ek dink in die proses van dit alles, wil die Here dit nou ‘n stappie verder vat. En dis waar ek nou hierdie week sit.

Want meer as om net my oë op Hom te rig in die battle, in die heat of things, in die uncertainties en in die whatever, het ek nodig om my oë te rig op Hom om te hoor en te sien wie en wat ek is, wat ek doen en moet doen, en hoe ek dit moet benader – in alle aspekte van my lewe. En die realiteit is niemand anders leef hierdie lewe van my, as ek self nie. Niemand anders bly in hierdie huishouding as die mense wat hier bly nie. Elkeen in ons gesin is hand-picked deur die Here. Ons omstandighede is ons eie. Ons verlede, ons huidige realiteit, ons toekoms – dis uniek aan ons. Die dinge wat my kinders eendag gaan ‘face’ weet net die Here alleen. En wat nodig is om hulle te prepare vir daardie dinge, weet ook net Hy alleen. Die omvang van ons day to day challenges is completely en absolutely blootgelê aan Hom. Hy is intimately acquainted met my ‘ways’.

Ek doen myself en my kinders en my man ‘n absolute onreg aan deur myself en ons te vergelyk met ander mense en ander gesinne en ander tuisonderrig maniere van dinge doen. En daarmee bedoel ek nie mens kan nie kyk na wat om jou gebeur, of hoe dit elders lyk nie. Ek dink wel die ‘source’ van ons ‘inspirasie’ behoort nie van mense rondom ons te kom nie – maar direk van die troonkamer van die Here af.

Weereens staan ek in awe van my groot God. He is a good Father. Die Here ken die dieptes van my hart. Hy onthou my diepste begeerte, om intiem met Hom te lewe – to walk with Him – daily – in alle areas van my lewe. As ek vir ‘n slag die boeke toe maak – die ‘how to’ boeke; as ek vir ‘n slag afklim van die Whatsapp groepies en die internet en die blogs en die facebook groepe; as ek vir ‘n slag wegkyk van want ander mammas in ander gesinne doen, en vir ‘n slag regtig my oë op Hom rig met ‘n absolute expectation dat Hy my die weg vorentoe sal wys – He will not disappoint. En wat ek regtig in my diepste wese ervaar is dat dit is wat Hy regtig wil hê.

That I would trust Him to lead me, and to guide me. Dat ek Hom op Sy woord sal neem, en sal kies om Hom te glo eerder as dit wat ek ‘perceive’ of dink die realiteit is. Dat ek sal glo dat ek wel Sy stem kan hoor. En om dan in Faith uit te step, en te doen wat ek glo ek hoor Hy sê. For without faith it is impossible to please Him.

Dit is eintlik nogals snaaks – want as ek nou dood eerlik hieroor is, dan kom dit neer daarop dat ek nie die Here vertrou nie. Dat ek eerder na mense en boeke gaan draai wanneer ek rigting nodig het vir my tuisskool. Dat ek eerder die boeke gaan vat, of op die Whatsapp groepie ander mammas se opinie gaan inwin oor wat my te doen staan. En die scary ding is ek wil die ding nou probeer justify in my kop, en myself probeer verontskuldig. But the truth is – I don’t take Him on His word, I don’t trust Him, I don’t believe what His word teaches – wanneer ek dink ek het enige iets nodig ‘aside’ from Him. En wanneer ek (soos ek baie keer doen) bekommerd is dat ek nie Sy stem gaan kan recognise nie, of gaan mis wanneer Hy instruction gee – dan is ek ook besig om eerder die leuen as die Waarheid te embrace.

Ek glo werklikwaar hierdie is ‘n journey – of walking with our God. Al die ouens in die Bybel wat genoem word vir hul great faith, of vir dat hulle die Here geken het, het hierdie ding in common gehad – they walked with the Lord. Daai frase opsigself kan ‘n studie van sy eie regverdig, en is een wat ek nog ten volle gaan pursue – maar vir die ‘here and now’ is dit vir my ‘n kwessie van eerstens om te repent dat ek tot nou toe so faithless was. Om te repent dat ek my oë en ore uitgeleen het aan ander. Dat ek expectations op myself en my gesin gesit het wat nie van die Here af was nie. Om te repent van die gedagtes dat ek meer stuff nodig het om die setup hier by die huis te verbeter, sodat ons makliker kan homeschool en beter ons day to day living kan uitsorteer. Dit is ook om te repent dat ek probeer het om iemand te wees wat die Here my nie geroep het om te wees nie. Dat ek heeltyd getwyfel het, en heeltyd myself vergelyk het met ander eerder as om net by God stil te raak en te hoor wat Hy sê. Om te repent van dat ek nie content was met hoe ons skippie lyk, met alles wat daarin is, en alles wat ontbreek nie.

En dan second to that beteken die repentence vir my dat ek vir ‘n wyle gaan wegstap van die Whatsapp groepies en die Facebook groepies en vir ‘n season net gaan fokus op wat ek glo die Here sê elke dag gaan behels. It is the daily practice of hearing His voice, of acting on what I believe He says, in faith. Om actually die vrye tyd wat ek het, met Hom te chat, eerder as om distracted te raak in my dag met die goed wat op my foon gebeur. Dit gaan ook beteken dat ek gaan ophou om my dag te probeer vul met wat ek weet ander mammas doen, tuis in die day to day, en ook tov tuisonderrigting.

In all honesty is ek uber excited oor die nuwe tyd wat voorlê. Wie het ooit gedink ‘n relationship met die Here is so dinamies, en lewendig, en real en happening. Ek love dit. Ek love dat Hy my roep om nader te beweeg, om dieper te gaan. Ek love hoe die Here elkeen van ons roep op daardie journey. Om die pad te stap wat Hy uitgesit het vir ons. Dis daunting, maar dis ook exciting. He has given us all things pertaining to life and godliness.

Ek glo hierdie journey is een wat my vat op ‘n pad waarin ek met oortuiging kan getuig dat “For all the promises of God find their Yes in Him (Jesus). That is why it is through Him that we utter our Amen to God for His glory.”

 



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *