tuis en elders, vir mammas en vrouens

Hierdie Lewe

Dryfsand en woestyn oomblikke

Dryfsand en woestyn oomblikke

Waar begin ‘n mens om die skerwe van ‘n stukkende lewe op te tel? Jou eie stukkend. Want elke mens se stukkend lyk anders, elke gesin se skeure en breuke en opdraendes en pootjies is anders as die ander een s’n. My stukkend mag dalk […]

My kwaai-mamma-sindroom

My kwaai-mamma-sindroom

Roy! Dit was die ou se naam! Flip. Kyk, ek kan nou nie meer die ‘ins’ en die ‘outs’ onthou nie. Dis so ‘n bietjies wasig – maar in my defense, ons praat hier van maklik 20 jaar terug, indien nie meer nie. Ek het […]

My Rots. My Rus.

My Rots. My Rus.

Volharding. Ek gaan nou nou by die definisie kom van daai een. Interessant genoeg, soveel jare terug, toe ek swanger was met my 2de kind, was ek vriende met ‘n amazing vrou van God. Een van daai wat mens net na kyk en wonder – […]

Tevredenheid – in alle dinge

Tevredenheid – in alle dinge

Onvergenoegdheid. Ek kon nie ‘n lekker definisie of behoorlike omskrywing hiervoor vind nie. Die HAT sê net ‘ontevrede’. Daar is tye wat ons Afrikaanse taal my effe in die steek laat – of miskien is dit net my ‘lack of knowledge’ daarvan. Hoeditooksalsy – hiermee […]

Earl Grey en twee teelepels pressure asseblief

Earl Grey en twee teelepels pressure asseblief

Earl Grey. Ekt altyd gedink dis ‘n baie spesiale soort tee. Meanwhile is dit maar ‘n gewone swart tee met ‘n Bergamot geursel. Ek kan nie onthou hoeveel jaar terug ek dit die eerste keer geproe het nie. Maar ek onthou dit was volksvreemd in […]

Draai noordwaards

Draai noordwaards

Chaos. (uitspraak ga-os) Definisie: algehele warboel/ deurmekaarspul; wanorde. Dis pretty much hoe ek my lewe sou opsom. Innerlik in elkgeval. Dag na dag is gevul met frustrasie; stempels van mislukking om elke hoek en draai; kritiek teenoor myself en somtyds teenoor ander; junk wat in […]