tuis en elders, vir mammas en vrouens

Tuisonderrig

Dryfsand en woestyn oomblikke

Dryfsand en woestyn oomblikke

Waar begin ‘n mens om die skerwe van ‘n stukkende lewe op te tel? Jou eie stukkend. Want elke mens se stukkend lyk anders, elke gesin se skeure en breuke en opdraendes en pootjies is anders as die ander een s’n. My stukkend mag dalk […]

Opvoeding of Onderwys. Wat is dit nou eintlik en wat moet ek doen?

Opvoeding of Onderwys. Wat is dit nou eintlik en wat moet ek doen?

Weet jy wat is een van my groot bekommernisse met betrekking tot Tuisonderrig? Gaan ek my kind genoegsame opvoeding kan gee? In Suid Afrika het elke kind ‘n Reg tot Basiese Onderwys – ‘n reg wat vervat is in ons Grondwet. Ons weet dat die […]

Wanneer Tuisonderrig (of watookal) jou roeping is

Wanneer Tuisonderrig (of watookal) jou roeping is

Nóg ‘n oggend waar ek so bietjies verbrou het met my kinders. Ag, dis nie asof ek nou eers meer kan onthou wat dit was wat vanoggend gebeur het nie. Dalk het ek op ‘n kind geskree. Of miskien was ek ongeduldig. Of miskien het […]

Ritme is ons oorgangsbrug

Ritme is ons oorgangsbrug

My gedagtes is mos maar los en vas meeste dae, so kanse is goed dat ek dinge gaan herhaal soos ek blog, want ek kan nie altyd onthou wat het ek al geskryf en wat nog nie. Maar die ding staan nou so – is […]

Tuisonderrig is ons reis – laat ons hardloop in die vryheid daarvan

Tuisonderrig is ons reis – laat ons hardloop in die vryheid daarvan

Kan ek iets hier in die kuber-ruimte fluister? Daar is ‘n definitiewe persepsie in ons familie (lees ek, my man en ons kinders) dat my skoonfamilie reken Tuisonderrig nie die beste vir ons kinders nie. Inteendeel – daar is ‘n persepsie geskep dat hulle vas […]